2 Samuel 24:25

2 Samuel 24:25 AFR20

Dawid het daar vir die HERE 'n altaar gebou en brandoffers en •maaltydoffers gebring. Die HERE het toe die smeekbedes vir die land verhoor, en die plaag is van Israel afgewend.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 24:25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid