2 Konings 2:11

2 Konings 2:11 AFR20

Terwyl hulle nog so loop en praat, is daar skielik 'n strydwa van vuur en perde van vuur! Dit het skeiding gebring tussen hulle twee, en Elia het in die stormwind opgegaan na die hemel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Konings 2:11