Hoewel ek baie het om aan julle te skryf, wou ek dit nie met ink op papirus doen nie, maar ek hoop om na julle te kom, en van aangesig tot aangesig te praat, sodat ons blydskap volkome kan wees.
Lees 2 Johannes 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Johannes 1:12
3 Dae
Hierdie tweede brief van Johannes help 'n vrygewige vrou, en 'n plaaslike kerk, om te weet hoe om liefde binne die grense van waarheid uit te druk. Reis daagliks deur 2 Johannes terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
29 dae
In hierdie briewe het Johannes die diepe verband tussen liefde en gehoorsaamheid verduidelik. Johannes se aanmoediging vir alle gelowiges om mekaar lief te hê is vandag net so toepaslik as wat dit in die eerste eeu was. Hierdie studie ondersoek hoe die liefde van Christus ons nie net verander nie, maar ook die wêreld verander deur ons gehoorsaamheid aan sy opdragte.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's