2 Korinthiërs 5:4
2 Korinthiërs 5:4 AFR20
Want ons wat nog in die tentwoning is, sug as mense wat swaarkry, omdat ons nie ontklee nie, maar geklee wil word, sodat wat sterflik is, verteer kan word deur die lewe.