2 Kronieke 30:9

2 Kronieke 30:9 AFR20

Want as julle terugkeer na die HERE, sal julle stamgenote en seuns welwillendheid ervaar by dié wat hulle weggevoer het, sodat hulle na hierdie land kan terugkeer. Die HERE julle God is immers genadig en barmhartig; Hy sal nie die gesig van julle wegdraai as julle na Hom terugkeer nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 30:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid