1 Timoteus 1:10-11

1 Timoteus 1:10-11 AFR20

vir hoereerders, vir mans wat met mans intiem verkeer, vir diegene wat mense ontvoer, leuens vertel, meineed pleeg of enigiets anders doen wat, volgens die evangelie van die heerlikheid van die lofwaardige God wat aan my toevertrou is, indruis teen die gesonde leer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Timoteus 1:10-11