1 Thessalonisense 4:9-10

1 Thessalonisense 4:9-10 AFR20

Oor die broederliefde is dit nie nodig dat ek vir julle skryf nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê. Julle het inderdaad ook al die broers in die hele Macedonië lief. Maar ons moedig julle aan, broers, om dit nog meer te doen

Video for 1 Thessalonisense 4:9-10

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Thessalonisense 4:9-10