1 Samuel 30:10

1 Samuel 30:10 AFR20

Maar Dawid het die agtervolging voortgesit, hy en vierhonderd man, terwyl tweehonderd man wat te uitgeput was om die dal van Besor oor te steek, agtergebly het.