1 Johannes 3:17

1 Johannes 3:17 AFR20

Hoe bly die liefde van God in iemand wat genoeg aardse besittings het en sy broer sien gebrek ly, maar sy hart nogtans vir hom toesluit?