1 Johannes 3:10

1 Johannes 3:10 AFR20

Hieraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die Duiwel is: Wie nie doen wat reg is nie, is nie uit God nie. Dieselfde geld vir iemand wat nie sy broer liefhet nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Johannes 3:10