1 Korinthiërs 5:4-5

1 Korinthiërs 5:4-5 AFR20

Wanneer julle in die Naam van ons Here Jesus vergader, en ek in die gees teenwoordig is, gee dan, met die krag van ons Here Jesus, só 'n mens oor aan Satan om sy sondige aard te vernietig, sodat sy gees op die dag van die Here verlos mag word.

Video for 1 Korinthiërs 5:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 5:4-5