1 Korinthiërs 1:26-27

1 Korinthiërs 1:26-27 AFR20

Broers, slaan ag op julle roeping: Menslik gesproke, is daar onder julle nie baie wyses, nie baie invloedrykes, of mense van adellike afkoms nie. Maar die dwaashede van die wêreld het God uitgekies om die wyses te beskaam, en die swakhede van die wêreld het God uitgekies om die sterkes te beskaam

Video vir 1 Korinthiërs 1:26-27