1 Kronieke 28:9

1 Kronieke 28:9 AFR20

En jy, my seun Salomo, erken die God van jou vader, en dien Hom met 'n onverdeelde hart en 'n gewillige gees, want die HERE ondersoek alle harte, en in elke bedoeling van die gedagtes het Hy insig. As jy Hom soek, sal Hy Hom deur jou laat vind; maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp.