YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Joel 1:12

Joel 1:12 NASB2020

The vine has dried up And the fig tree has withered; The pomegranate, the palm also, and the apple tree, All the trees of the field have dried up. Indeed, joy has dried up From the sons of mankind.

Lees Joel 1

Luister na Joel 1

Laai Die Bybeltoep Nou AfBible AppLaai die Bybel App vir Kinders afBible App for Kids

Vergelyk alle weergawes: Joel 1:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joel 1:12

Joël Joel 1:12 New American Standard Bible - NASB

Joël

9 dae

God stuur 'n plaag van sprinkane om Israel te oordeel, maar agter sy oordeel is 'n beskrywing van 'n profetiese toekomstige "dag van die Here" wanneer God uiteindelik Sy sê sê. Reis daagliks deur Joël terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete Joel 1:12 New American Standard Bible - NASB

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete

29 Dae

God se Woord bied ‘n boodskap van hoop. Selfs te midde van sonde en swaarkry, hou God nooit op om ons op te soek en na Hom terug te lei nie. In hierdie Bybelstudie gaan ons in die boeke van die klein profete delf om God te sien wat ons opsoek en wat beide getrou en regverdig is. Hierdie dagstukkies sal jou help leer hoe ‘n lewe van gehoorsaamheid lyk.

waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's