Sagaria 11:17

Sagaria 11:17 ABA

Dit sal sleg gaan met die skaapwagter wat nie weet hoe om sy skape op te pas nie en wat die skape alleen los. 'n Swaard sal in sy arm en ook in sy regter-oog steek. Sy arm sal heeltemal gebreklik word, en sy regter-oog sal heeltemal blind word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sagaria 11:17