Romeine 8:7-8

Romeine 8:7-8 ABA

Mense wat altyd dink aan die dinge wat húlle graag wil doen, is God se vyande. Hulle luister nie na God se wette nie, hulle kan nie. Die mense wat altyd doen wat húlle graag wil doen, kan nie doen wat God wil hê nie.

Video vir Romeine 8:7-8