Romeine 12:14-15

Romeine 12:14-15 ABA

Wanneer mense slegte dinge aan julle doen, dan moet julle vir die Here vra om goed te wees vir hulle, julle moenie vir Hom vra om hulle te straf nie. Wanneer ander mense bly is, dan moet julle saam met hulle bly wees. Wanneer hulle hartseer is, dan moet julle saam met hulle hartseer wees.

Video vir Romeine 12:14-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 12:14-15