Openbaring 6:4

Openbaring 6:4 ABA

En toe kom daar 'n ander perd, 'n bloedrooi perd! Iemand het op die perd gesit. God het vir hom gesê hy mag die vrede van die mense op die aarde wegneem sodat hulle mekaar sal doodmaak. God het vir hom 'n groot swaard gegee.