Openbaring 4:8

Openbaring 4:8 ABA

Elke dier het ses vlerke gehad, en daar was oë oral op die vlerke, bo en onder. Die vier diere het aangehou sing: “Die Here God, die Almagtige, is heilig, heilig, heilig! Hy was altyd daar, Hy is nou daar en Hy sal weer kom!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 4:8