Openbaring 19:12-13

Openbaring 19:12-13 ABA

Sy oë was soos vuurvlamme, en daar was baie krone op sy kop. Daar was 'n Naam geskryf op Hom, niemand het die Naam geken nie, net Hyself het die Naam geken. Hy het klere gedra wat vol bloed was. Sy Naam was “Die Woord van God.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid