Openbaring 11:4-5

Openbaring 11:4-5 ABA

Die twee getuies is die twee olyfbome en twee lampe wat voor die Here van die aarde staan. As 'n vyand die twee getuies wil seermaak, dan kom daar vuur uit hulle mond en die vuur verbrand die vyand. Ja, as 'n vyand die twee getuies wil doodmaak, dan moet die twee getuies die vyand só doodmaak.

Video for Openbaring 11:4-5