Psalms 41:3

Psalms 41:3 ABA

Die Here sal hom beskerm en hom laat aanhou lewe, die Here sal hom 'n gelukkige mens maak in hierdie land. U sal hom nie vir sy vyande gee sodat hulle met hom kan doen wat hulle wil nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 41:3