Psalms 39:7

Psalms 39:7 ABA

'n Mens se lewe is soos 'n skaduwee wat verbygaan, hy maak hom moeg, maar hy kry niks daarvoor nie. Hy maak baie goed bymekaar maar hy weet nie wie dit sal kry nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 39:7