Psalms 31:7-8

Psalms 31:7-8 ABA

Ek haat mense wat afgode dien, die afgode beteken niks. Maar ek? Ek glo in die Hére. Ek sal juig en bly wees omdat U doen wat U belowe. Ja, U het gesien dit gaan sleg met my, U weet dat ek swaarkry.