Psalms 19:8-9

Psalms 19:8-9 ABA

Wat die Here wil hê 'n mens moet doen, Wat die Here wil hê 'n mens moet doen, is beter as alles, is beter as alles, dit laat 'n mens lewe. dit laat 'n mens lewe. Wat die Here sê, kan 'n mens glo, Wat die Here sê, kan 'n mens glo, dit gee wysheid vir jongmense. dit gee wysheid vir jongmense. Wat die Here beveel, is reg, Wat die Here beveel, is reg, dit maak 'n mens bly. dit maak 'n mens bly. Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig, Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig, dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe. dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe.