Psalms 15:1-2

Psalms 15:1-2 ABA

'n Psalm van Dawid. Here, wie mag bly in u tempel, wie mag woon op u gewyde berg? Net die mens wat heeltemal reg lewe en reg doen en wat die waarheid praat, mag daar kom

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 15:1-2