Psalms 119:171-172

Psalms 119:171-172 ABA

Ek sal aanhou om U te prys, want U leer vir my u wette. Ek sal sing oor wat U belowe het, want al u gebooie is reg.