Spreuke 8:10-11

Spreuke 8:10-11 ABA

Julle moet doen wat ek vir julle sê, dit is beter as om silwer te hê. Om dinge te weet, is beter as om die beste goud te hê. Ja, wysheid is beter as koraal, wysheid is beter as enige iets wat jy graag sal wil hê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 8:10-11