Spreuke 20:25

Spreuke 20:25 ABA

'n Mens trek 'n vangstrik styf vir homself wanneer hy iets wy maar nie dink wat hy belowe nie, hy besef later wat hy belowe het.