Spreuke 13:11

Spreuke 13:11 ABA

Iemand wat skielik ryk geword het, word gou weer arm, iemand wat stadig en versigtig goed bymekaarmaak, word ryker en ryker.