Spreuke 11:11

Spreuke 11:11 ABA

Dit gaan goed in 'n stad wanneer die Here die mense seën wat reg lewe, maar wanneer mense verkeerd doen, dan gaan dit sleg in 'n stad.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 11:11