Obadja 1:3

Obadja 1:3 ABA

Julle het gedink julle is veilig, maar julle het 'n fout gemaak. Julle woon hoog in die berge tussen die rotse en julle dink niemand kan julle afbring ondertoe nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Obadja 1:3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid