Koning van Assirië, die leiers van jou mense slaap. Jou mense het gevlug en hulle is oral op die berge. Daar is niemand wat hulle bymekaarmaak nie. Nineve, die vyande sal jou verwoes, en niemand sal jou weer bou nie. Al die mense sal bly wees, almal wat hoor wat met jou gebeur het. Hulle sal hande klap, want jy het wrede dinge gedoen aan almal.
Lees Nahum 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Nahum 3:18-19
6 Dae
Nahum, wie se naam troos beteken, bring 'n boodskap van oordeel aan God se vyande en bring beide geregtigheid en hoop vir Israel. Reis daagliks deur Nahum terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's