Jesus het vir sy dissipels gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Dit sal baie moeilik wees vir 'n ryk mens om in te kom waar God Koning is, God wat in die hemel is. Ek sê dit weer vir julle: 'n Ryk mens sal moeilik inkom waar God Koning is, God wat in die hemel is. 'n Kameel sal makliker deur die oog van 'n naald kan gaan.” Toe die dissipels dit hoor, was hulle verbaas en hulle het gesê: “As dit so is, wie sal dan kan inkom waar God Koning is?”
Lees Matteus 19
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Matteus 19:23-25
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's