Matteus 19:13-15

Matteus 19:13-15 ABA

Toe het die mense kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy sy hande op hulle kon sit en vir hulle kon bid. Maar die dissipels het met hulle geraas. Jesus sê toe vir hulle: “Laat die kinders na My toe kom en moenie hulle keer nie, want God wat in die hemel is, is Koning oor mense soos hulle.” Jesus het sy hande op die kindertjies gesit en Hy het daar weggegaan.

Video for Matteus 19:13-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 19:13-15