Matteus 16:15-16

Matteus 16:15-16 ABA

Jesus het vir hulle gevra: “Maar julle, wat sê julle? Wie sê julle is Ek?” Simon Petrus het Hom geantwoord: “U is die Christus, die Seun van die God wat lewe.”

Video vir Matteus 16:15-16