Matteus 14:23-25

Matteus 14:23-25 ABA

Nadat Jesus al die mense huis toe gestuur het, het Hy alleen teen die berg opgegaan om te bid. Dit het donker geword en Jesus was alleen daar. Die boot was toe ver van die land. Die branders het die boot rondgegooi, want die wind het sterk van voor gewaai. Vroeg die volgende oggend, voordat dit lig geword het, het Jesus na hulle toe gekom. Hy het op die see geloop.