Maleagi 3:11-12

Maleagi 3:11-12 ABA

Ek sal die sprinkane wegjaag sodat hulle nie meer julle koring opvreet nie, en die druiwe in julle wingerde sal nie meer afval nie.” Dit sê die Here wat oor alles regeer. “Al die volke sal dink dat julle gelukkige mense is, want julle sal 'n wonderlike land hê. Die ander mense sal graag julle land wil hê.” Dit sê die Here wat oor alles regeer.