Lukas 5:4-5

Lukas 5:4-5 ABA

Toe Hy klaar gepraat het, het Hy vir Simon gesê: “Roei 'n bietjie verder tot waar die see diep is en gooi julle nette in die water om vis te vang.” Simon het vir Jesus gesê: “Meneer, ons het die hele nag hard gewerk, maar ons het niks gevang nie. Maar as U sê ek moet dit doen, dan sal ek die nette ingooi.”