Levitikus 26:5

Levitikus 26:5 ABA

Julle sal besig wees om op die dorsvloer te werk, dan sal julle ook moet begin om by die parskuip te werk, en julle sal besig wees om by die parskuip te werk, dan sal julle weer moet begin om koring en gars te saai. Julle sal genoeg kos hê om te eet en julle sal veilig woon in die land.

Video vir Levitikus 26:5

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 26:5