Klaagliedere 1:8

Klaagliedere 1:8 ABA

Die mense van Jerusalem het sonde gedoen, baie sonde. Dit is hoekom die stad geword het soos 'n vuil, kaal vrou. Mense het haar voorheen gerespekteer, maar hulle spot en verneder haar nou, want hulle sien sy is kaal. En wat doen sy? Sy sug en draai weg.