Daar is niemand op die paaie na Sion nie, niemand kom om daar fees te vier nie, daar is nie mense in die poorte nie. Die priesters kla en sug, die jongmeisies huil en treur, dit gaan sleg met almal in die stad.
Lees Klaagliedere 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Klaagliedere 1:4
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's