Job het toe vir die Here gesê: “Ek weet dat U alles kan doen, niks wat U besluit, is onmoontlik nie. U het vir my gevra of ek dink ek mag sê dat U verkeerd besluit, ék wat so dom is. Nou sê ek: Ek het gepraat oor dinge wat ek nie verstaan het nie, oor wonderlike dinge wat ek nie ken nie.
Lees Job 42
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Job 42:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's