Job 2:3

Job 2:3 ABA

Toe vra die Here vir die Satan: “Het jy my dienaar Job gesien? Daar is niemand in die wêreld soos hy nie. Hy is 'n goeie man, hy is eerlik, hy dien My en hy doen niks verkeerd nie. Hy het nie verkeerd gedoen nie, maar jy het gesê Ek moet hom laat swaarkry. En hy hou aan om heeltemal reg te doen.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid