Job 12:7-10

Job 12:7-10 ABA

“Maar jy moet vir die diere vra, hulle sal vir jou leer, die voëls sal dit vir jou sê, jy moet vir die plante op die grond vra, hulle sal vir jou leer, die visse sal dit vir jou sê. Hulle almal weet dat die Here hierdie dinge laat gebeur, die Here besluit of 'n mens sal lewe, Hy besluit of 'n mens sal asemhaal.