Job 11:16-17

Job 11:16-17 ABA

Want jy sal vergeet dat jy swaargekry het, jy sal dink dat dit soos water is wat verbygevloei het. Die lig sal weer skyn in jou lewe, die donker dinge sal verander in lig.