Johannes 5:46-47

Johannes 5:46-47 ABA

Julle het nie vir Moses geglo nie, Moses wat oor My geskryf het. Daarom glo julle ook nie in My nie. As julle nie glo wat Moses geskryf het nie, dan sal julle ook nie glo wat Ek sê nie.”