Johannes 5:29

Johannes 5:29 ABA

Almal wat reg gelewe het, sal uitkom uit hulle grafte. Hulle sal weer begin lewe sodat hulle die ewige lewe kan kry. Almal wat sleg gelewe het, sal weer begin lewe sodat die Seun hulle kan oordeel.

Video for Johannes 5:29

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 5:29