Johannes 4:25-26

Johannes 4:25-26 ABA

Die vrou sê toe: “Ek weet daar sal 'n Messias kom. Die mense noem Hom ook die Christus. Wanneer Hy hier is, dan sal Hy vir ons alles vertel wat ons moet weet.” Jesus sê toe vir haar: “Dit is Ek, Ek wat nou met jou praat.”