Jeremia 28:15-16

Jeremia 28:15-16 ABA

Die profeet Jeremia het ook vir die profeet Gananja gesê: “Gananja, luister goed. Die Here het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie mense laat glo dat leuens hulle kan help. Die Here sê: Omdat jy dit gedoen het, sal Ek jou wegvee van die aarde. Jy sal sterf voordat hierdie jaar verby is. Hoekom? Want jy het vir die mense gesê hulle moet opstandig wees teen die Here.”